95ste Oscar-toekenningsaand

  95ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 12 Maart 2023
Plek Dolby-teater, Hollywood
Aanbieder Jimmy Kimmel
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Everything Everywhere All at Once
Beste regisseur  Daniel Scheinert en Daniel Kwan
Beste akteur  Brendan Fraser
Beste aktrise  Michelle Yeoh
Meeste pryse  Everything Everywhere All at Once (7)
Meeste benoemings  Everything Everywhere All at Once (11)

Die 95ste Oscar-toekenningsaand is op 12 Maart 2023 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2022. Jimmy Kimmel het die geleentheid vir die derde keer aangebied, ná 2017 en 2018.[1]

Die prent Everything Everywhere All at Once het die meeste pryse gewen (7), onder meer die een vir beste prent.[2][3] Die ander wenners van meer as een prys was All Quiet on the Western Front (4) en The Whale (2).

  1. "Jimmy Kimmel to Host Oscars for a Third Time". Arizona Daily Star. 8 November 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2023. Besoek op 31 Januarie 2023.
  2. "Everything Everywhere Dominates the Oscars. Here's the Full List of Winners". The Buffalo News. 12 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2023. Besoek op 21 April 2023.
  3. "Oscars 2023: Everything Everywhere All at Once wins big at 95th Academy Awards". CBS News. 13 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2023. Besoek op 18 Maart 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search